Riana Scheepers – Saartjie, die spinnenkop met Sewe Bene

R180,00

Saartjie lyk glad nie soos ‘n gewone spinnekop nie, sy lyk meer soos ‘n krap! As sy haar voorpote optrek, sal jy sowaar dink dis ‘n klein krappie wat op die blom sit. Maar, Saartjie IS ‘n spinnekop, want het jy al ooit ‘n krap op ‘n blom sien sit? Daar is nog iets anders wat Saartjie anders as ander spinnekoppe maak: Sy het net sewe bene. Hoe het dit dan gebeur?

In hierdie voorleesboek vir kleintjies en kleuters word op ‘n prettige manier verduidelik waarom insekgif die verskriklikste ding op aarde is. En dat kinders met ‘n kennis en liefde vir die natuur, sommer baie slimmer as grootmense is.

Book Condition: New Book

1 in stock

Description