Fanie Viljoen – Operasie Sabotasie (Aksieheld Austin, #1)

R180,00

Ewald is opgewonde toe hy sy eerste rol in ‘n fliek losslaan. En nie sommer enige rol nie – die hoofrol! Hy is Aksieheld Austin, ‘n dapper held met vuiste soos kanonkoeels wat skurke laat les opse!

Iets is egter nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof ‘n regte skurk die rolprent probeer saboteer. Kort voor lank is die hele filmspan se lege in gevaar. En as Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos ‘n REGTE aksieheld moet wees…

Book Condition: New Book

1 in stock

Description