Felicia Snyman-Du Toit – Die Ware Avonture van Adelie & Riley: Die Swembadmonster

R160,00

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-Hond, Riley. Riley is mal daaroor om buite te speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot stinkbomme!

In hierdie storie verander ‘n prettige dag in die swembad in ‘n groot avontuur waarin ‘n groot seekat vir Adelie en Riley probeer vang. Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker. Maar hoekom is daar ‘n stuk slymerige poot wat agter bly?

Book Condition: New Book

1 in stock

Description