Fanie Viljoen – Aksieheld Austin: Doodskreet van die Dino’s

R180,00

Diep in die oerwoud in Afrika – dis waar die nuwe Aksieheld Austin-fliek verfilm word. Ewald en sy pel Cardo verwonder holle aan die asemrowende medespelers: drie groot T-rex’e. Dis natuurlik nie regte dinosourusse nie. Maar hulle is wel lewensgetroue robotte. Iets gaan enter fout tydens die verfilming. Die dino’s begin soos regte T-rex’e optree. Dis slegte nuus vir die twee ouens, want hul verloor hul pad in die oerwoud… en nou begin die dino’s hulle jag. Sal Ewald en Cardo ooit lewend uit die oerwoud kom?

1 in stock

Description