Martie Preller – Los ons Uit!

R140,00

Diep, diep in ‘n donker bos, waar die son net soms deur die taken loer, woon Babalela en al sy maats.

Op ‘n dag kom ‘n klomp mense met vangnette en toue na die bos toe. Hulle wil die Babalela en sy maats vang. Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die Fripperwakkies is baie bang. Maar die Babalela het ‘n plan. Hy gaan nie toelaat dat enige iemand hulle weer in bokse sit nie…

Book Condition: New Book

1 in stock

Description