Description
Het jy al gewonder wat sal gebeur as jy ‘n hele week nie tande borsel nie? Sal jy daarvan hou as jou bababoetie superheldkragte het?
Wat sal jy doen as jy ontdek die nuwe meisie in jou klas is ‘n meermin? Is feetjies regtig so oulik en gaaf soos almal dink?
En wat moet jy doen as jou vriende ‘n klomp raserige dinosourusse is?



