Cecilia Steyn – ‘n Hart is net Atome

R230,00

Poh die ystervuis. Dis wat Poh se beste vriend, Theo haar noem. Na jaren se oefen het sy hierdie jaar haar oog op die Gouevuistoernooi. Die enigste probleem is dat haar baie tradisionele Chinese pa net mooi niks wil weet van sy dogter se boksdrome nie.

Asof Poh en haar pa se konstante bakleiery daaroor nie al genoeg is nie, het sy nog ‘n probleem: Sy is stilletjies, verlief op Theo, maar hy het skielik net oe vir Nisa – die gewildste meisie in die school. Tot almal se verbasing stem Nisa in om met Theo uit te gaan, maar Poh vermoed sy het ‘n verskuilde agenda.

Die Ystervuis gaan haar handskoene vir ‘n ander soort geveg moet aantrek. Sy beraam ‘n plan om te keer dat Theo in Nisa se kloue beland. Poh moet net seker maak sy boks nie bo haar gewin nie…

Book Condition: New Book

1 in stock

Description