Description
Ma! Pa! Wat kan ek Doe-oe-oen?
Wil jy ook altyd iets doen? Maar jy weet net nie wat nie? Die boek het Soveel oulike idees – jou kop sal wil bars!
Verf met albasters of jaag resies met ballonne. Hou ‘n konsert of ‘n sport dag. Kyk na die sterre of maak ‘n superheld. Wees vir ‘n dag lank ‘n zombie, feetjie, seerower of alien. Begrawe ‘n tydkapsule of maak jou eie fliek.
… en dis maar net die begin.



