Description
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer?
Toe Denver-hulle by ‘n nuwe huis intrek, ontdekt hy iets ongeloofliks. Die ou hangkas in sy kamer is die geheime ingang na ‘n kasteel vol monsters! Sommer gou beleef Denver en sy ouwe maat, Meyer, hope fantastiese monster-avonture!



