Jaco Jacobs – Moenie hierdie boek eet nie!

R300,00

Hierdie boek bevat 365 gympies (en ‘n bonusrympie vir n skrikeljaar) wat jou heeljaar sal laat skaterlag! Daar’s rympies oor oupas en oumas, goggas, krieken, ruimtevaarders, seerowers, spoke, skooltoilette, erdvarke, skottelgoed, Kersvader, krokodile, volstruismelk, Valentynsdag en dinge wat baie sleg ruik…

Daar’s lawwe limerieke, heerlike haikoes en tawwe tongknopers.

‘n Moet-he-boek vir elke kind se boekrak!

Book Condition: New Book

1 in stock

Description