Sunal Combrinck – Noodlot

R280,00

“Teen morgenmiddag is jy, Colden Breakspear, deel van my minnehof en sal jy jou titel as Winterprins neem”

Melody se besluit oortuig Zander on ‘n Forya en’tarna te roep – ‘n Elwe-grootwordritueel wat slegs op Elwe werk. Tot dit op hul hele vriendekring werk. Dit gooi hulle wintervakansieplanne omver en stuur hulle op ‘n avontuur deur Tir na hOige.

Book Condition: New Book

1 in stock

Description