Description
Wou jy nog altyd weet of daar spoke is? NATUURLIK! Hier is ‘n paar van hulle:
Die spook sonder ‘n kop. Die spookhond in die kasteel. Die spook wat met sy skip om die Kaap probeer stil. Die spook wat kasdeure toeklap in die teater.
Daar is selfs al spoke op foto’s vasgevang. Die grillerige boek vertel jou alles!



