Description
Smiley het sy glimlag verloor. Hy is nie vandag so vrolik soos ander dae nie. Sy maats help hom om na sy glimlag te soek, maar toe hulle dit nie kan kry nie, besluit hulle om maar liewer sokker te speel. Almal speel baie lekker saam, maar is dit genoeg om Smiley weer te laat glimlag?



