Phil Wilkinson – ‘n Groot word-gids vir seuns

R160,00

Grootword is pret, maar soms kan dit oorweldigend voel. Die beste manier om voor te berei daarop is om uit te vind hoe jou lyf en jou gevoelens gaan verander. Hierdie boek verduidelik op ‘n eenvoudige manier wat gaan gebeur, en gee raad oor hoe jy na jou lyf kan omzien deur gesond te eet, oefening te doen en skoon te bly. Dit sal jou met selfvertroue laat uitsien na die opwindende typ wat voorle!

Book Condition: New Book

1 in stock

Description