Description
Verveel jou gewone skoolhandboeke jou?
Maar is jy nuuskierig en wonder jy hoe die wereld werk? Dan is hierdie die boek vir jou!
Len, Lara en Leon is die nuuskierigste kinders op aarde. Hulle vra gedurig vrae en wonder hoekom dinge werk soos dit werk. Hulle daag mekaar uit en leer baie oor ligdruk, swaartekrag en energie.



