Jaco Jacobs – Op my Planeet

R330,00

Welkom op ‘n planeet propvol pret!

Jaco Jacobs se planeet is ‘n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE IETS kan gebeur.

Daar kan wurms met tamatiesous op die spyskaart wees… of ‘n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ‘n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of ontdek jou boetie is ‘n ruimtewese…

Book Condition: New Book

1 in stock

Description