Description
Zia se pa het die beste werk op aarde. Hy lewer pizza af! Vanaand gaan Zia vir die heel eerste keer saam met hom op sy bromponie ry. Hy gaan drie REASAGTIGE monster pizzas aflewer… Maar as ‘n mens pizza aflewer, kan jy vreemde mense ontmoet… en baie vreemde dinge kan gebeur!



