Helene Booyens – Jorsie die worsie Boek 2: Die putponie-penarie

R180,00

Jorsie is terug!

Jorsie is ‘n klein worshondjie met ‘n baie groot werk: hy is ‘n polisiehond!

Wanneer iemand diep onder die grond in ‘n tonnel vasgekeer word, gaan Jorsie op ‘n dapper reddingsmissie. Gelukkig kan worsies baie goed grawe!

Book Condition: New Book

1 in stock

Description