Description
Die beste manier om jouself uit te daag en pret te he is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan!
In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!



