Felicia Snyman-Du Toit – Die Ware Avonture van Adelie & Riley: Die Wakker Akkers

R160,00

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-Hond, Riley. Riley is mal daaroor om buite te speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot stinkbomme!

Adelie en Riley het die grootste uitdaging nog. Die akkerboom in Adelie se gezien se tuin gooi ‘n klom akkers af. Hoekom lyk dit dan vir Adelie of die akkers ‘n vorm begin aanneem en vir haar en Riley aanval? Hoe gaan jullie die weermag van akkers keer?

Book Condition: New Book

1 in stock

Description