Description
“Jy sal nie iets doen wat jou ma sal seermaak nie, ne, Dewie?” vra sy amper pateties. Sy hart slaan ‘n slag oor. “Nee, Ma.” “Belowe?”
Dewie Koster het ‘n geheim. Nie eens jy mag weet wat dit is nie. Dis wat gebeur as die lewe jou ‘n vuil hou gee. Jy steek dit weg. VIR ALMAL.



