Description
Die alfabet het 26 letters. Hulle is almal in hierdie boek! Met watter letter begin jou naam? Hou jy van diere? En hou jy daarvan om te teken? Dan is hierdie boek regtig iets vir jou! Jy lees oor diere en jy leer hoe om hulle te teken. Geniet dit!



