Riana Scheepers – Lisa Liefbesie se Sewe verlore Kolle

R180,00

Ontmoet Lisa Liefbesie, ‘n pragtige liewenheersbesie mer bloedrooi vlerkies en helder swart koele. Sy is geliefd deur al die diere op die groot plaas waar sy woon. Maar op haar verjaarsdag gebeur iets skrikwekkends – haar mooi kolletjies verdwyn spoorloos! Volg Lisa op ‘n opwindende avontuur terwyl sy soek vir haar kolle. Ontmoet vriende soos Kollehond, Bessie die frieskoei, en Takelane Tarentaal, wat almal probeer help om die raadsel op te los. Sal Lisa haar kolletjies vind voordat haar verjaarsdagpartytjie verby is?

Book Condition: New Book

1 in stock

Description