Nerine Ahlers – Verdwyning van Seamus Smit

R190,00

Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn. Hy kan nie vir sy ma daarvan se nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag ‘n belangrikke onderhoud.

Hy wens hy het geweet wat om te doen. Is dit ‘n siekte? Is hy besig om dood te gaan? Moet hy die ambulans bel of is dit normaal? Dank is dit niks om oor te stres nie. Dank gebeur dit met alle kinders as hulle dertien is en praat net niemand daaroor nie.

Dan begin die res van sy lyf verdwyn. Hy besef hy het probleme, groot probleme.

Book Condition: New Book

1 in stock

Description