Martie Preller – Ons Kan!

R140,00

Diep, diep in ‘n donker bos in ‘n hol boomstomp, net onder ‘n blaar, slaap die Babalela.

Maar op ‘n dag word die rustigheid en stilte in die bos verbreek. Iets dreun en rammel en raas. ‘n Stootskraper is besig om al die bome plat te stoot! Die Babalela en sy maats moet vinnig ‘n plan maak – voor dit te laat is…

Book Condition: New Book

1 in stock

Description