Martie Preller – Diep, diep in ‘n donker bos

R140,00

Diep, diep in ‘n donker bos, waar die son net soms deur die takke loer, en die varings welig diepgroen staan, woon die Babalela, en…

Wrrrumpie, die haastige en lastige wurm; die humeurige Knortand wat na almal hap met sy skerp tande; Potifant met sy reusepote, wat kyk waar hy trap, maar nie altyd trap waar hy kyk nie; die nuuskierige Meermoskat; en die agt Fripperwakkies wat nie vir ‘n oomblik ophou kwetter nie.

Babalela is die enigste een wat al ooit ‘n avontuur buiten die bos beleef het, maar die ander bosbewoners is vasbeslote om ook die wye wereld te gaan verken. Hulle hou egter nie rekening met al die gevare wat in die stad op hulle wag nie…

Book Condition: New Book

1 in stock

Description