Martie Preller – Babalela

R140,00

Diep, diep in ‘n donker bos, waar die son net soms deur die takke loer, diep, diep in ‘n donker bos, waar die varings welig diepgroen staan, diep, diep in ‘n donker bos, in ‘n hol boomstomp, net onder ‘n blaar, woon die Babalela.

Maar op ‘n dag kom ‘n man met toue en nette. Hy vang die Babalela en sit hom in ‘n boks. Maar gou vind hy uit dat ‘n Babalela nie in ‘n boks hoort nie…

Book Condition: New Book

1 in stock

Description