Description
Elke aand wanneer sy in die bed klim, word Verity se towerhuis wakker en neem haar op avonture. Sy besoek van asemrowende strande tot geheimsinnige woude. Maar toe Verity ouer word, word die huis nie meer wakker nie. Net toe sy dink haar avonture is verby, ontdek Verity ‘n nuwe tipe towerkrag: on die wereld saam met haar gesin te ontdek! Verity se dae is met opwinding en plesier gevul – van berge uitklouter tot in branders baljaar. Toe haar jonger sussie, Max, die een word wat troos nodig het, breek die typ aan om die geheim van die Droomhuis oor te gee.



