Fanie Viljoen – Ons laaste legendariese somer

R190,00

“Besef jullie hierdie Desember is legit ons laaste ordentlike somerskoolvakansie?”

Tobi, Rowan en Dean besef matriek gaan rof wees. Die onderwysers deel reeds huiswerk uit en dis nou eers die einde van graad elf. Daarom moet hulle hierdie laaste Desembervakansie legendaries maak.

Hulle sit af na Vleesbaai – ja, daar is rechtig so ‘n plek – en maak ‘n paar reels vir die vakansie…

Book Condition: New Book

1 in stock

Description