Fanie Viljoen – Frikkadel die spookhond

R170,00

Is dit ‘n hond? ‘n Deursigtige Jack Russell? Soos ‘n … spookhond?

Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ‘n spookhond gezien? Dis mos ongelooflik!

Maar dit is net die begin van die storie… Frikadel moet ‘n nuwe huis kry. Daar is net een probleem: Hoe kry jy ‘n vir-altyd-huis vir ‘n spookhond?

Book Condition: New Book

1 in stock

Description