Description
So, jy wil iemand ‘n poets bak? Ha-ha-ha! Jou stoute kabouter! Toemaar, jy is nie die enigste een nie. Hierdie boek gaan jou wys hoe om …
‘n Vlieg te eet. Iemand se slaapkussing te laat ontplof. uit te gross met slap snollies. Iemand skrik te maak met kokkerotte.
En dis maar net die begin van die kattekwaad…



