Fanie Viljoen – Die Klein boek van: Skouspelagtige Sport

R50,00

Is jy ook gek oor sport? Voor jy uitasem is, vind die volgende uit:

Sweet mens as jy swem? Watter sport waarborg jou ‘n skop teen die kop? Watter sport is met varkblaas gespeel? Aan watter groot sportbyeenkoms is kaal deelgeneem?

Daar is geen einde aan al die snaakse (en grillerige) feite in die boek nie. Komaan, lees dit!

Book Condition: New Book

1 in stock

Description