Description
Speelgoed is soms vreemd en soms fantasties.
Die boek sal jou vertel van: Die blitsige rekenaar en die Rubik-kubus. Die Barbie-pop met Diamante. Die lelike Kersgeskenk wat ‘n visserman vir sy dogter gegee het. Die bordspeletjie wat troepe tydens ‘n oorlog uit kampe help ontsnap het.
En dis maar die begin van die pret.



