Fanie Viljoen – Die Klein Boek van: Reuserekords

R50,00

Het jy al gewonder:

Hoe groot is die grootste poepkussing? Hoe ver kan jy ‘n waterballon gooi? Hoe lank is die langste super tube? Hoe gevaarlik is die gevaarlikste haai?

Hierdie rekords sal jou laat snak na jou asem … Daar is selfs ‘n paar rekords wat jy self kan probeer breek!

Book Condition: New Book

1 in stock

Description