Description
Is jy mal oor modes? Hierdie mal modes sal jou laat skaterlag en gril.
Wie het ‘n vleisrok gedra? Wie se hare was vol vlooie en goggas? Watse klere kan jou doodmaak? Kan jy vliee van jou oe weghou met grimeren?
Jy sal nooit weer dieselfde na modes en grimeren kyk nie! Lees dadelik die boek!



