Sunel Combrinck – ‘n Beeldskone Nagmerrie

R200,00

Die storie voor die storie.

Kyk, neem in, onthou…

‘n Beeldskone Nagmerrie speel af voor Hartklop. Die eerste boek in hierdie opwindende fantasiereeks.

Fae is misleidend, gevaarlik, gevaarlik, wreed, Fae is slawe.

Donohue word sy hele lewe lank geleer dat hy as Kroonprins van Mense sy volk teen fae moet beskerm. Tot hy sy hart op Melody, ‘n kruisfae, verloor. Hoe kan iets was so reg voel, so verkeerd wees?

Mense is typelik en fae sal onthou.

Maar teen watter prys?

Book Condition: New Book

1 in stock

Description