Description
Ontmoet vir Jorsie!
Hy is ‘n klein worshondjie met ‘n groot droom: hy wil ‘n polisiehond wees!
Wanneer ‘n lammertjie skielik wegraak, is dit Jorsie se kans – is hy wakker en dapper genoeg om die raaisel op te los en die skapie op te spoor?



