Fanie Viljoen – Springboekie

R170,00

Sringbokke het ‘n superkrag. Hulle is die beste rugbyspelers, natuurlik. Amabhokobhoko!

Maar wat as jy ‘n ander superkrag het? Dank is LEES jou superkrag! Soos Springboekie! Springboekie is MAL daaroor om te lees. Hy wens net sy maats het ook daarvan gehou. Hulle wil net HEELDAG in die moddergat speel en hulle dink boeke is VERVELIG.

Gelukkig is Springboekie baie slim. Hy was sy maats dat daar ‘n boek vir elkeen bestaan. Selfs ‘n kwaai leeu!

Book Condition: New Book

1 in stock

Description