Fanie Viljoen – Monster Rugby

R180,00

Die verloorders word geeet!

Ampie droom daarvan om sy skool se rugbyheld te word. Maar sy bene is maar dun en hy vaar nie te waffers op die rugbyveld nie. Daarom weet hy sommer hy gaan sy plek in die span verloor toe Max Swart sy opwagting in hul skool maak.

Max is Groot en Sterk, hy leef vir rugby en hy is ‘n regte boelie.

Kort voor lank vind Ampie uit Max het ‘n nare geheim…

Hoe gaan Ampie die res van sy rugbyspan oortuig dat die skool se nuwe ster-speler ‘n monster is?

Book Condition: New Book

1 in stock

Description