Description
Wil jy slimmer as jou vriende wees?
Hierdie fantasies boek beantwoord fantastiese vrae soos: Kry robotte seer? Hoekom word jou roosterbrood bruin? Is daar aliens? Hoekom moet jy nie ‘n slapende dolfyn wakker maak nie?
Sien jy? Niemand behalte JY gaan al die antwoorden op hierdie vrae ken nie. Maar lees eers die boek!



