Fanie Viljoen – Die Klein boek van: Fantastiese Feite

R50,00

Is jy ‘n slimkop? Jy sal een wees as jy hierdie boek lees. Slyp jou brein met vreemde vrae soos …

Kan jy van die aarde afval? Wat weeg ‘n wolk? Is daar meer bome of meer sterre? Wanneer is piesangs gevaarlik?

Hierdie fantastiese feite (EN MEER) gaan jou verstom.

Book Condition: New Book

1 in stock

Description