Description
Die nuutste rolprent is pas voltooi en die bekendstelling word by die ou fliekteater gehou. Die middag voor die vertoning gaan maak Ewald en sy beste vriend Cardo, ‘n draai by die grillerige ou fliekmuseum wat dell van die theater is. Kort voor lank is hulle vasgekeer in die museum – saam met ‘n geheimsinnige gedaante wat in die donker rondsluip…



