Bianca Flanders – Pampoenpit en die Geheime Helde

R160,00

Pampoenpit word een oggend wakker van ‘n geraas. Toe sy en Toets die kat by die venster uitloer, sien hulle mense wat besig is om rommel te verwyder. Die mans en vroue skitter en blink in hul uniform, soos ware helde.

Toe begin Pampoenpit wonder oor waar daar oral geheime helde is…

“Hulle doen hul werk soms stil-stil, hier reg onder jou neus. As jy Geheime Helde raaksien, kan jy leer om een te wees!

Hulle maak menselewens beter, maak ‘n verskil waar hulle kan. Hulle vind uit wat gedoen moet word en DOEN dit – dis hul plan.”

Book Condition: New Book

1 in stock

Description